Liewe Kalkie Craft-kliente en -stockists,
Baie dankie vir al julle wonderlike ondersteuning gedurende 2025! 🌸
Alle bestellings moet asseblief voor 20 November geplaas word, aangesien ons vir ’n maand uit die land gaan wees. Bestellings sal weer oopmaak op 10 Januarie.
Julle kan egter steeds julle gunsteling Chalk-verf in ons winkel koop by:
21 Rustenburgweg, Krugersdorp.
Baie dankie vir julle begrip en ondersteuning.
Liefdegroete,
Talana 🤍
Krugersdorp Paint Centre
21 Rustenburg Road
Krugersdorp
1739
© Copyright 2016. | kalkiecraft.co.za | Designed by Graphica Designs